| Baälpriesters en Valse priesters in die Christendom :Website Builder |
| Inhoud :Insetsel deur Woordverwerker :Hoofstuk 1 :Hoofstuk 2 :Hoofstuk 3 :Hoofstuk 4 :Hoofstuk 5 :Hoofstuk 6 :Hoofstuk 7 :Hoofstuk 8 :Hoofstuk 9 :Hoofstuk 10 :Hoofstuk 11 :Hoofstuk 12 :Hoofstuk 13 :Hoofstuk 14 :Hoofstuk 15 :Hoofstuk 16 :Hoofstuk 17 :Hoofstuk 18 :Hoofstuk 19 :Hoofstuk 20 :Hoofstuk 21 :Hoofstuk 22 :Hoofstuk 23 :Hoofstuk 24 :Hoofstuk 25 :Hoofstuk 26 :Boeke |
| 1> Die Koninkryk van die hemele :2> Die Koninkryk van die hemele sal op aarde wees :3> Koning YaHshua word ook genoem David :4> Koninkryk van hemele net vir Israel alleen :5> Vreemdes en uitlanders mag nie heers oor Israeliete :6> Die uitgeputte aarde sal weer vrugbaar :7> Koninkryk soos volksraad stelsel |
| Hoofstuk 26 Die Koninkryk van die hemele sal op aarde wees |
|
DIE KONINKRYK VAN DIE HEMELE SAL OP AARDE WEES "En baie nasies sal heengaan en sê: Kom, laat ons optrek na die berg van die Here en na die huis van die God van Jakob, dat Hy ons sy weë kan leer en ons in sy paaie kan wandel, want uit Sion sal die wet uitgaan en die woord van die Here uit Jerusalem". Let wel, dit is alreeds in die koninkryk van Yahshua. Miga 4:2. (Sy weë en sy paaie is eintlik die wet van Moses soos Yahweh voorgeskryf het vir sy volk). Dit wys dus op die baie nasies en heerskappye waarvan Hy aan ons sê deur sy profeet Daniël in 7:27 wat onderdanig aan Hom en sy volk sal wees, sodra die goddelose heersers van vers 25 wat nou nog die wêreldheersers is, verslaan is. En dit word steeds nog duideliker dat die koninkryk van die hemele, vir ewig hier op aarde sal wees. Die einde van die wêreld is eintlik die einde van die wêreldkoninkryke; maar húlle einde is die begin van die koninkryk van die hemele. Ons moet net nie uit gedagte verloor dat die wêreldryk van die Bose met 'n oorlog verslaan moet word deur die leërskare van Yahweh nie. Dit is een van die belangrikste redes waarom Hy vir Homself 'n volk geformeer en uitverkies het, om dié taak te vervul. Let ook op dat in die koninkryk nog wet sal wees wat uit Sion en Jerusalem sy hoofstad sal uitgaan. Is dit nie snaaks nie? Die predikante vertel dan almal dat dit juis Hy is wat die wet kom beëindig, of soos hulle sê; kom "vervul" het. En hulle sê Hy het die hele wêreld lief en het geen vyande nie. Dit is wat hulle sê, maar wat sê Hy, wat gaan Hy doen met die wêreldheersers en die baie profete? Hy sal swaar teen hulle optree: "Hoor - 'n rumoer uit die stad! Hoor - uit die tempel! (dit is valse profete)! Hoor - dit is die Here wat sy vyande hulle dade vergeld." Jesaja 66:6. Hy sê ook vir ons deur sy profeet Nahum in 1:2: "'n Jaloerse God en wreker is die Here, en vol grimmigheid; 'n wreker is die Here vir sy teenstanders, en Hy behou die toorn teen sy vyande". Maar Hy is goedertieren oor die getroues van sy volk: "Die Here is goed, 'n toevlug in die dag van benoudheid, en Hy ken dié wat by Hom skuil". Nahum 1:7. Deur Jesaja sê Hy vir ons: "Maar aan die armes (van sy volk) sal Hy in geregtigheid reg doen en die sagmoediges van die land met billikheid oordeel; maar Hy sal die aarde slaan met die roede van sy mond en met die asem van sy lippe die goddelose dood maak." Jesaja 11:4. Hy maak dus duidelik onderskeid tussen die getroues van sy volk en sy vyande. Die Nuwe Testament bevestig dit: "En uit sy mond gaan daar 'n skerp swaard om die nasies daarmee te slaan; en Hy sal hulle met 'n ysterstaf regeer." Openbaring 19:15. "En aan hom wat oorwin en my werke tot die einde toe bewaar, sal Ek mag oor die nasies gee, en hy sal regeer met 'n ysterstaf: soos erdegoed word hulle verbrysel, net soos Ek ook van my Vader ontvang het." Openbaring 2:27. Daar is dus geen verskil tussen die leringe van die Ou Testament en die Nuwe Testament nie. Die feit is dat sy heerskappy 'n baie streng en regverdige ryk teenoor die regverdiges sal wees. Hy sal dus weerwraak teen sy vyande neem; en dié vyande is nie slegs die ongelowiges nie, maar nasies; die geslagte van Kain, Kánaän en Esau. En Hy sal sy volk, sy leërskares as oorlogswapen teen hulle gebruik. Dit is wat ons dwarsdeur die Bybel leer, die getuienis is so baie dat ons nie 'n fout daarmee kan maak nie. Ons moet ons gereedmaak vir dié taak. Mens kan aanneem dat dit ook geld vir "die hele wêreld wat verwonderd agter die rooidier van Openbaring 13:3 aangaan". Die rooi dier is mos die bondgenoot van die duiwel Openbaring 12:9 waaragter die linkse wêreld en die linkse leraars aangaan. En dan seker ook ingeslote die ontroue deel van sy volk. "Word aan die goddelose genade bewys, dan leer hy geen geregtigheid nie; wat onreg is, doen hy in 'n land van reg , en hy sien die hoogheid van Yahweh nie." Jesaja 26:10. Maar die getroues van sy volk het Hy baie lief: "En Ek sal juig oor Jerusalem en bly wees oor my volk; en daarin sal nie meer gehoor word die stem van geween of die stem van geskreeu nie. Daarvandaan sal nie meer kom 'n suigeling van 'n paar dae of 'n grysaard wat sy dae nie vol uitlewe nie; want 'n seun sal sterwe 'n honderd jaar oud, en wie sondig sal, honderd jaar oud, deur die vloek getref word." Jesaja 65:19-20. Dit is alreeds in die Koninkryk! In die koninkryk sal daar dus nog sterftes wees en sondaars wat gestraf sal word, daarom moet die wet nog daar wees net soos nou. Dan kan mens verstaan waarom Hy en sy volk saam met Hom so streng sal regeer; en verder, bewys dit 'n doodnormale wêreldkoninkryk en die wet sal nog net so geldig wees soos altyd, al sê die leraars dat dit nie meer bestaan nie: Die klip wat 'n rots word; teen die opvolgers van die koninkryk van die Bose wat tans regeer: "En hulle (sy volk) sal huise bou en bewoon, en wingerde plant en die vrug daarvan eet: hulle sal nie bou dat 'n ander dit bewoon nie; (in die huidige koninkryk van die Bose word hulle oorbelas om met hulle geld miljoene huise te bou en dan gratis aan die primitiewe rasse te gee om in te woon! Watter nasies het nog ooit die Adamitiese en Israelitiese nasies op so 'n manier gehelp?) hulle sal nie plant dat 'n ander dit eet nie; want die dae van my volk sal wees soos die dae van die bome, en die uitverkorenes sal die werk van hulle hande self geniet". Jesaja 65:21-22. Sal dit alles in die hemel van die predikante gebeur? Dit wys vir ons dat Yahweh nie van sy volk verwag om vir ander rasse te werk en hulle op te hef tot heersers en rykes bo hulself nie. Dit word tans op hulle afgedwing deur die huidige wêreldheersers van die Bose en sy magte wat die volk uitroei en gevolglik werklik van Israel slawe van die primitiewe rasse gemaak het. Dit is mos aan die Bose "gegee om oorlog te voer teen die heiliges en om hulle te oorwin en oor hulle te heers." Openbaring 13:7. Hulle sal ook die heiliges mishandel Daniël 7:25. Die magte van die Bose doen alles in hulle vermoë om die heilige volk tot ondergang en vernietiging te rig. "Hulle (Israel) sal hul nie tevergeefs vermoei of baar vir skielike ondergang nie; want hulle is 'n geslag van die wat deur die Here geseën is, en hulle nakomelinge is by hulle. En voordat hulle roep sal Ek antwoord; terwyl hulle nog spreek, verhoor Ek. Die wolf en die lam sal saam wei, en die leeu sal strooi eet soos 'n bees, en stof sal die voedsel van die slang wees; hulle sal geen kwaad doen of verderf aanrig op my hele heilige berg nie, sê die Here". Jesaja 65:23-25. Die heilige berg van Yahweh is sy heilige volk Israel en die plek is op die wêreld waar die koninkryk gaan wees. Dit kan tog immers nie in die hemel wees waar die leeus en die wolwe en slange en beeste gaan wees nie? Die koninkryk van die leraars is onverstaanbaar! Nog steeds word gepraat van 'n normale wêreldkoninkryk wat hier op aarde sal kom en net van die volk Israel en wat aan die hemele behoort; "die koninkryk van die hemele", wat kom in die plek van die huidige en vorige wêreldkoninkryk. Vers 25 wys vir ons op die wonderlike vrede wat hierdie koninkryk op aarde bring selfs tussen mense en mense, diere en mense en natuurlik ook diere ondermekaar. Die leeu en die wolf sal nie meer vleis eet nie. Die vyandskap tussen mense en diere moes natuurlik al miljoene jare voor Adam begin het. Die steentydperk bewys dat die primitiewe rasse spiespunte en byle van klip gemaak het om mee te jag. Hulle was mos net rondlopers en jagters, gevolglik kon daar nie vrede wees nie. Daar was oertyds seker ook al vleisetende diere. Vervolgens, nog steeds van die koninkryk, sê Hy vir sy volk: "Daarom, almal wat jou op eet, sal opgeëet word; en al jou teenstanders sal almal saam in gevangenisskap gaan; en hulle wat jou plunder, sal geplunder word, en Ek sal almal wat jou buitmaak, oorgee as buit. En sy seuns sal wees soos in die voortyd, en sy vergadering sal voor my aangesig bestendig wees; en Ek sal besoeking doen oor al sy verdrukkers". Jeremia 30:16 en 20. "Die Here het gesweer: Waarlik, Ek sal jou koring nie meer gee dat jou vyande dit eet nie, en uitlanders sal jou mos nie meer drink waarvoor jy gewerk het nie". Jesaja 62:8. Tans word hulle mos oorbelas om aan die derde wêreld uit te deel: "Ammon en sy onderhorige plekke sal met vuur verbrand word; dan sal Israel die wat hom in besit geneem het, in besit neem, sê die Here." Jeremia 49:2. Dit is baie duidelik dat Israel sal wraak neem teen hulle vyande en teenstanders volgens die Bybel, maar hulle sal nog normaalweg in die Koninkryk, hier op aarde, moet koring plant en werk uitvoer. Dit is ook nog steeds duidelik uit sy woord dat die Koninkryk van die hemele op aarde sal wees: "En almal wat oorbly uit al die nasies wat teen Jerusalem aangekom het (met ander woorde sy vyande) sal jaar na jaar optrek om te aanbid voor die Koning, die Here van die leërskare, en om die huttefees te vier. En wie uit die geslag van die aarde nie na Jerusalem optrek om voor die Koning, die Here van die leërskare, te aanbid nie - hulle sal geen reën kry nie. En as die geslag van Egipte nie kom nie, op wie geen reën sal val nie, dan sal tog die plaag hulle tref waarmee die Here die nasies tref wat nie opgaan om die huttefees te vier nie. Dit sal die straf van Egipte wees en die straf van al die nasies wat nie optrek om die huttefees te vier nie". Sagaria 14:16-19. Is dit alles eienskappe van die geestelike koninkryk wat glo in die hemel sal wees soos ons so baie oorvloediglik uit die preke moet aanhoor? 'n Geestelike koninkryk van geeste en engele wat bo in die hemel sal wees; so sê hulle: Die Koninkryk van sy sogenaamde bruidskerk? Maar in die woord van die waarheid lees ons dit nie. Van sy koninkryk sê Hy onder meer: "En elke maand op die nuwe maan en elke week op die sabbat sal alle vlees kom om te aanbid voor my aangesig, sê die Here." Jesaja 66:23. Lees gerus ook vers 22 en 24. Daar is dus 'n baie groot verskil tussen die woord wat verkondig word en die woord van Yahweh soos dit geskrywe is in die Bybel. Dit wil sê tussen die koninkryk van die kerk wat glo in die hemel sal wees en die koninkryk van die hemel wat op aarde sal wees en wat nog "alle vlees" sal wees. Hierdie teks: Jesaja 66:23 bewys weer eens dat die koninkryk fisies sal wees; met ander woorde in die vlees. Dit bewys verder baie duidelik dat die predikante met 'n heeltemal ander koninkryk besig is as die koninkryk wat in die Bybel beskryf word: Wat uit die ware volk van Israel sal bestaan volgens die verbond met die volk. Daar bestaan dus geen verbond met die "bruidskerk" nie, want dit is eintlik 'n wêreld - of linkse kerk. En die wêreld gaan agter die rooidier aan (Openbaring 13:3) en die wêreldnasies wat links gaan sal met vuur verbrand word en min mense sal oorbly. Jesaja 24:5-6. "En die Here sal koning wees oor die hele aarde; in dié dag sal die Here een wees en sy Naam een". Sagaria 14:9. Wie kan nou nog die baälpriesters glo wat profeteer dat die koninkryk van die hemele in die hemel gaan wees? Die Nimrod en Baäl aanbidders het vir byna twee duisend jaar v.C. geglo dat hulle hemel toe gaan as hulle sterf, naamlik na Nimrod se hemel toe in die son. Dit is die ander hemel - een van die baie dinge wat Simon Magus uit die Baältempel uit, geneem het en met die evangelie vermeng het; en waarteen nie Martin Luther; en niemand anders nog ooit geprotesteer het nie en dus nog steeds vasstaan in die Algemene Kerke: die drumpel wat by sý drumpel gebring is. In Sagaria 13 en Deuteronómium 13 sê Yahweh aan sy volk wat hulle met sulke profete moet doen. Lees dit asseblief. Yahweh is duidelik in sy Woord oor die voorspoed en oorvloed wat in die wêreld sal wees onder die heerskappy van die koninkryk van die hemele: "Kyk die dae kom spreek Yahweh, dat die ploeër die maaier inhaal, en die druiwetrapper die saaier; en dat die berge van mos sal drup, en al die heuwels daarvan oorvloei sal wees. in Ek sal die lot van my volk Israel verander, en hulle sal die verwoeste stede bou en bewoon, ook sal hulle wingerde plant en die wyn daarvan drink, en tuine aanlê en die vrugte daarvan eet. En Ek sal hulle plant in hulle land, en hulle sal meer uitgeruk word uit hul land wat Ek hulle gegee het nie, sê die Here, jou God." Amos 9:13-15. As mens dink aan 'n geestelike koninkryk van die geestelike Israel wat in die hemel gaan wees, dan is hierdie paar verse in Amos geheel en al onverstaanbaar. Wat gaan geeste doen met mos en druiwe: en watter stede is in die hemel verwoes; en waarom sal hulle verwoeste stede moet opbou om daarin te woon? Hoe vertolk hulle: "In die huis van My Vader is daar baie wonings?" Dit is tog mos baie duidelik dat die stede van die wêreld in die laaste oorlog verwoes gaan word en as die volk daarin moet woon ná die wederkoms wanneer die nuwe koninkryk reeds begin het, dan woon hulle mos op die aarde en nie in die hemel nie. Dit bewys weer eens dat die hemel waaraan die leraars glo en waarheen hulle gaan, ongetwyfeld die ander hemel is: Die geestelike hemel wat in werklikheid net in die verbeelding of geloof van mense bestaan. Een aspek wat duidelik uitkom uit die tekste wat in hierdie hoofstuk saamgevoeg word, is dat dit is, wat werklik in die Bybel geskryf staan; en as ons dink aan die prediking waaraan ons van kleins af gewoond gemaak is, dan het ons te doen met twee koninkryke. Een wat in die wêreld sal wees; en een wat in die hemel sal wees. Dit is onmoontlik om aan altwee dié koninkryke gelyktydig te behoort en te glo, want dan moet ons gelyktydig in die wêreld en ook in die hemel wees. Daarom bly daar 'n keuse vir ons om te glo dat, wat in die Bybel geskryf is, waar is; en dan is dit wat die leraars verkondig leuens ... Of - ons moet glo dat die leraars die waarheid verkondig naamlik dat die koninkryk in die hemel sal wees en dat ons daarheen gaan; en dan is dit wat in die Bybel geskryf staan mos vanselfsprekend leuens: Aangesien die koninkryk die hoofrol van die hele Bybel vorm, moet ons dan die hele Bybel verwerp en die leraars glo? Saam met die koninkryk as hoofrol van die hele Bybel is ook die volk Israel wat sinoniem is met die koninkryk. Of anders gestel: Die Koninkryk is eintlik die Koning met die volk Israel; of - die volk Israel wat spesiaal geformeer en uitverkies is vir die Koninkryk, is die Koninkryk saam met die Koning. Dit is onafskeidbaar van mekaar. Tog is dit van mekaar geskei deur die leraars as hulle verkondig dat die volk Israel nie meer bestaan nie en dat die bontkerk nou die geestelike Israel is. Dit kan slegs op net een manier bewys word en dit is in die Bybel. Yahweh sê vir ons deur sy profeet Amos. "Want die Here Here doen niks tensy Hy sy raadsbesluit aan sy knegte, die profete, geopenbaar het nie." Amos. 3:7. So, as Hy dus spesiaal 'n volk daarvoor geformeer het en hulle onder baie streng maatreëls geplaas het om nie te vermening nie; en later van plan verander het en 'n veelrassige kerk in die plek van die volk te bring, wat juis moet vermeng ten opsigte van beter mense verhoudinge en rasseharmonie en vrede, dan sou Hy dit sekerlik volgens eie verklaring aan een of meer van sy profete geopenbaar het: Ons daag die leraars om te wys waar dit in die Bybel so geskryf staan.
|
| Laaste keer geredigeer: 2005 / Geplaas: 31 Maart 2017 |
